4 En Joas het vir die priesters+ gesê: “Al die geld vir die heilige offers+ wat na die huis van Jehovah gebring word,+ die geld wat vir elkeen vasgestel is,+ die geld vir die siele volgens elkeen se waardebepaling,+ al die geld wat elkeen se hart hom beweeg om na die huis van Jehovah te bring,+