Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 31:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 wanneer die hele Israel kom om die aangesig van Jehovah+ jou God te sien op die plek wat hy sal uitkies,+ moet jy hierdie wet voor die hele Israel, ten aanhore van hulle, lees.+

  • 2 Konings 22:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Later het die hoëpriester Hilkiʹa+ vir Safan,+ die sekretaris,+ gesê: “Ek het die wetboek+ in die huis van Jehovah gevind.” En Hilkiʹa het die boek aan Safan gegee, en hy het dit begin lees.

  • 2 Kronieke 34:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 Die koning het toe na die huis van Jehovah+ opgegaan saam met al die manne van Juda en die inwoners van Jerusalem en die priesters+ en die Leviete en die hele volk, groot sowel as klein; en hy het al die woorde van die boek van die verbond, wat in die huis van Jehovah gevind is,+ voor hulle ore begin lees.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel