Johannes 18:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Nadat Jesus hierdie dinge gesê het, het hy saam met sy dissipels oor die Kidronwinterstroom+ uitgegaan na waar daar ’n tuin was, en hy en sy dissipels het daar ingegaan.+
18 Nadat Jesus hierdie dinge gesê het, het hy saam met sy dissipels oor die Kidronwinterstroom+ uitgegaan na waar daar ’n tuin was, en hy en sy dissipels het daar ingegaan.+