Genesis 21:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 Daarom het hy daardie plek Berseʹba+ genoem, omdat hulle twee daar ’n eed afgelê het. 1 Konings 19:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En hy het bang geword. Gevolglik het hy opgestaan en ter wille van sy siel weggegaan+ en in Berseʹba+ gekom, wat aan Juda behoort.+ Toe het hy sy dienaar daar agtergelaat.
3 En hy het bang geword. Gevolglik het hy opgestaan en ter wille van sy siel weggegaan+ en in Berseʹba+ gekom, wat aan Juda behoort.+ Toe het hy sy dienaar daar agtergelaat.