-
Sagaria 14:4Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
4 En sy voete sal in dié dag op die berg van die olyfbome staan, wat voor Jerusalem lê, aan die oostekant;+ en die berg van die olyfbome+ sal middeldeur skeur,+ van die sonsopgang af en na die weste toe. Daar sal ’n baie groot vallei wees; en die helfte van die berg sal na die noorde beweeg word en die helfte daarvan na die suide.
-