1 Konings 11:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Toe het Salomo ’n hoogte gebou+ vir Kamos,+ die walglike+ ding van Moab, op die berg+ wat voor+ Jerusalem was, en vir Molog, die walglike ding van die kinders van Ammon.
7 Toe het Salomo ’n hoogte gebou+ vir Kamos,+ die walglike+ ding van Moab, op die berg+ wat voor+ Jerusalem was, en vir Molog, die walglike ding van die kinders van Ammon.