Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 18:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 of wat ’n towerspreuk oor ander uitspreek+ of ’n geestemedium+ of ’n beroepsvoorspeller van gebeure om inligting vra+ of die dooies raadpleeg+ nie.

  • 2 Konings 21:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 En hy het sy eie seun deur die vuur laat gaan,+ en hy het die toorkuns beoefen+ en voortekens gesoek en geestemediums+ en beroepsvoorspellers+ van gebeure aangestel. Hy het op groot skaal gedoen wat sleg was in Jehovah se oë, om hom aanstoot te gee.

  • Jesaja 8:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 En as hulle vir julle sou sê: “Wend julle tot die spiritistiese mediums+ of tot dié wat ’n voorspellende gees het, wat piep+ en mompel”—moet ’n volk hom nie tot sy God wend nie?+ Moet mense hulle wend tot die dooies ten behoewe van die lewendes?+

  • Handelinge 16:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 En terwyl ons op pad was na die bidplek, het ’n sekere diensmeisie met ’n gees,+ ’n waarsêende+ demoon, ons tegemoetgekom. Sy het aan haar here groot wins verskaf+ deur die voorspelkuns te beoefen.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel