Genesis 31:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 En Laban het sy skape gaan skeer. Intussen het Ragel die terafim+ gesteel wat aan haar vader behoort het. Genesis 31:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 Jy het dan nou getrek omdat jy intens verlang het na die huis van jou vader, maar waarom het jy my gode gesteel?”+ Hosea 3:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Want die kinders van Israel sal baie dae sonder koning+ en sonder vors en sonder offerande+ en sonder pilaar en sonder efod+ en terafim woon.+
19 En Laban het sy skape gaan skeer. Intussen het Ragel die terafim+ gesteel wat aan haar vader behoort het.
30 Jy het dan nou getrek omdat jy intens verlang het na die huis van jou vader, maar waarom het jy my gode gesteel?”+
4 Want die kinders van Israel sal baie dae sonder koning+ en sonder vors en sonder offerande+ en sonder pilaar en sonder efod+ en terafim woon.+