1 Konings 14:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 En die res van die aangeleenthede van Rehaʹbeam en alles wat hy gedoen het, is dit nie opgeteken in die kroniekboek+ van die konings van Juda nie? 2 Konings 21:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Wat die res van die aangeleenthede van Manasʹse betref en alles wat hy gedoen het en sy sonde waarmee hy gesondig het, is dit nie opgeteken in die kroniekboek+ van die konings van Juda nie?
29 En die res van die aangeleenthede van Rehaʹbeam en alles wat hy gedoen het, is dit nie opgeteken in die kroniekboek+ van die konings van Juda nie?
17 Wat die res van die aangeleenthede van Manasʹse betref en alles wat hy gedoen het en sy sonde waarmee hy gesondig het, is dit nie opgeteken in die kroniekboek+ van die konings van Juda nie?