20 Ná dit alles, toe Josiʹa die huis gereedgemaak het, het Nego,+ die koning van Egipte,+ opgetrek om by Karʹkemis+ aan die Eufraat te veg. Toe het Josiʹa+ uitgetrek, hom tegemoet.+
31 Of watter koning wat opruk om teen ’n ander koning oorlog te voer, gaan nie eers sit en beraadslaag of hy met tienduisend troepe opgewasse is teen die een wat met twintigduisend teen hom kom nie?+