2 Kronieke 28:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 En in al die stede, ja, die stede van Juda, het hy hoogtes+ gemaak om vir ander gode offerrook te laat opgaan,+ sodat hy Jehovah, die God van sy voorvaders, aanstoot gegee het.+ 2 Kronieke 33:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 En hy het altare+ in die huis van Jehovah gebou, waarvan Jehovah gesê het: “In Jerusalem sal my naam tot onbepaalde tyd wees.”+
25 En in al die stede, ja, die stede van Juda, het hy hoogtes+ gemaak om vir ander gode offerrook te laat opgaan,+ sodat hy Jehovah, die God van sy voorvaders, aanstoot gegee het.+
4 En hy het altare+ in die huis van Jehovah gebou, waarvan Jehovah gesê het: “In Jerusalem sal my naam tot onbepaalde tyd wees.”+