Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 28:63
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 63 “En net soos Jehovah hom oor julle verheug het om aan julle goed te doen en julle te vermenigvuldig,+ so sal Jehovah hom oor julle verheug om julle te vernietig en julle te verdelg;+ en julle sal eenvoudig weggeruk word uit die land waarheen jy gaan om dit in besit te neem.+

  • Job 1:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Terwyl dié een nog gepraat het, het ’n ander een gekom en gesê: “Die Galdeërs+ het drie afdelings gevorm en op die kamele afgestorm en hulle weggeneem, en hulle het die dienaars met die skerpte van die swaard verslaan; en ek het ontvlug, net ek alleen, om dit vir u te vertel.”

  • Habakuk 1:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Want kyk, ek verwek die Galdeërs,+ die vyandige en onstuimige nasie, wat na die uitgestrekte plekke van die aarde trek om woonplekke in besit te neem wat nie aan hom behoort nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel