2 Konings 13:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Daarna het Eliʹsa gesterf, en hulle het hom begrawe.+ En rowerbendes+ van die Moabiete+ het met die ingang van die jaar gereeld die land ingekom.
20 Daarna het Eliʹsa gesterf, en hulle het hom begrawe.+ En rowerbendes+ van die Moabiete+ het met die ingang van die jaar gereeld die land ingekom.