18 Op dié dag het Jehovah ’n verbond met Abram gesluit+ en gesê: “Aan jou saad sal ek hierdie land gee,+ van die rivier van Egipte af tot by die groot rivier, die Eufraatrivier:+
4 En dit het verder na Asmon+ geloop en na die stroomvallei van Egipte+ uitgegaan; en die grens se eindpunt was by die see. Dit was hulle suidelike grens.