Genesis 18:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Toe het hy verder gesê: “Ek gaan gewis volgende jaar dié tyd na jou toe terugkeer, en kyk! jou vrou Sara sal ’n seun hê.”+ En Sara het by die ingang van die tent geluister, en dit was agter die man.
10 Toe het hy verder gesê: “Ek gaan gewis volgende jaar dié tyd na jou toe terugkeer, en kyk! jou vrou Sara sal ’n seun hê.”+ En Sara het by die ingang van die tent geluister, en dit was agter die man.