17 omdat hulle my verlaat het en vir ander gode+ offerrook laat opgaan het om my met al die werk van hulle hande aanstoot te gee,+ en my woede het teen hierdie plek ontvlam en sal nie geblus word nie.’”’+
26 Nogtans het Jehovah hom nie afgewend van sy groot toorngloed waarmee sy toorn teen Juda+ ontvlam het oor al die aanstootlike dinge waarmee Manasʹse hom aanstoot gegee het nie.+