17 Daarom het hy die koning van die Galdeërs+ teen hulle laat optrek, wat hulle jong manne in die huis van hulle heiligdom+ met die swaard doodgemaak het,+ en ook het hy geen medelye vir jong man of maagd, oue of afgeleefde gevoel nie.+ Alles het Hy in sy hand gegee.
2 “Só het Jehovah, die God van Israel, gesê: ‘Gaan, en jy moet vir Sedekiʹa, die koning van Juda,+ sê, ja, jy moet vir hom sê: “Só het Jehovah gesê: ‘Kyk, ek gee hierdie stad in die hand van die koning van Babilon,+ en hy sal dit met vuur verbrand.+