Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 23:33
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 33 En farao Nego+ het hom in boeie geslaan+ in Ribla,+ in die land Hamat, sodat hy nie in Jerusalem sou regeer nie, en het die land toe ’n boete opgelê+ van honderd talente silwer+ en ’n talent goud.+

  • Jeremia 52:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En die koning van Babilon het die seuns van Sedekiʹa voor sy oë doodgemaak,+ en ook al die vorste van Juda het hy in Ribla doodgemaak.+

  • Jeremia 52:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 En Nebusaraʹdan,+ die hoof van die lyfwag, het hulle geneem en hulle na die koning van Babilon in Ribla+ gebring.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel