1 Konings 7:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Toe het hy die twee koperpilare+ gegiet; elke pilaar was agtien el hoog, en ’n lyn van twaalf el kon elk van die twee pilare omspan.+ 2 Kronieke 4:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Die twee pilare+ en die ronde kapitele+ op die top van die twee pilare en die twee stukke netwerk+ om die twee ronde kapitele te bedek wat op die top van die pilare was
15 Toe het hy die twee koperpilare+ gegiet; elke pilaar was agtien el hoog, en ’n lyn van twaalf el kon elk van die twee pilare omspan.+
12 Die twee pilare+ en die ronde kapitele+ op die top van die twee pilare en die twee stukke netwerk+ om die twee ronde kapitele te bedek wat op die top van die pilare was