1 Konings 7:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Hy het ook die tien koperwaentjies+ gemaak; elke waentjie was vier el lank en vier el breed en drie el hoog. 2 Kronieke 4:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 en die tien waentjies+ en die tien komme+ op die waentjies;
27 Hy het ook die tien koperwaentjies+ gemaak; elke waentjie was vier el lank en vier el breed en drie el hoog.