1 Konings 7:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Toe het hy die twee koperpilare+ gegiet; elke pilaar was agtien el hoog, en ’n lyn van twaalf el kon elk van die twee pilare omspan.+ Jeremia 52:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 En wat die pilare betref, agtien el was die hoogte van elke pilaar,+ en ’n draad van twaalf el kon dit omspan;+ en die dikte daarvan was vier vingerbreedtes; dit was hol.
15 Toe het hy die twee koperpilare+ gegiet; elke pilaar was agtien el hoog, en ’n lyn van twaalf el kon elk van die twee pilare omspan.+
21 En wat die pilare betref, agtien el was die hoogte van elke pilaar,+ en ’n draad van twaalf el kon dit omspan;+ en die dikte daarvan was vier vingerbreedtes; dit was hol.