Numeri 13:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 En hulle het opgetrek en die land verken van die wildernis Zin+ af tot by Rehob,+ teenoor die ingang van Hamat.+ Numeri 34:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Van die berg Hor af moet julle die grenslyn tot by die ingang van Hamat+ trek, en die eindpunt van die grens moet by Sedad+ wees. 1 Konings 8:65 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 65 En Salomo het in dié tyd die fees gevier,+ en die hele Israel saam met hom, ’n groot gemeente+ van die ingang van Hamat+ af tot by die stroomvallei van Egipte,+ voor Jehovah ons God, sewe dae en nog sewe dae,+ veertien dae lank.
21 En hulle het opgetrek en die land verken van die wildernis Zin+ af tot by Rehob,+ teenoor die ingang van Hamat.+
8 Van die berg Hor af moet julle die grenslyn tot by die ingang van Hamat+ trek, en die eindpunt van die grens moet by Sedad+ wees.
65 En Salomo het in dié tyd die fees gevier,+ en die hele Israel saam met hom, ’n groot gemeente+ van die ingang van Hamat+ af tot by die stroomvallei van Egipte,+ voor Jehovah ons God, sewe dae en nog sewe dae,+ veertien dae lank.