Genesis 40:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Binne drie dae sal Farao jou kop ophef en sal hy jou beslis in jou amp herstel;+ en jy sal beslis Farao se beker in sy hand gee, volgens die vroeëre gebruik toe jy as sy skinker opgetree het.+
13 Binne drie dae sal Farao jou kop ophef en sal hy jou beslis in jou amp herstel;+ en jy sal beslis Farao se beker in sy hand gee, volgens die vroeëre gebruik toe jy as sy skinker opgetree het.+