Psalm 90:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Gee ons vreugde ooreenkomstig die dae waarin u ons geteister het,+Die jare waarin ons rampspoed gesien het.+ Jeremia 52:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 En hy het goeie woorde met hom begin spreek en sy troon verhef bo die trone van die ander konings wat saam met hom in Babilon was.+
15 Gee ons vreugde ooreenkomstig die dae waarin u ons geteister het,+Die jare waarin ons rampspoed gesien het.+
32 En hy het goeie woorde met hom begin spreek en sy troon verhef bo die trone van die ander konings wat saam met hom in Babilon was.+