Psalm 37:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Hulle sal nie in die tyd van rampspoed beskaamd staan nie,+En in die dae van hongersnood sal hulle versadig word.+ Psalm 37:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Ek was eens ’n jong man, ook het ek oud geword,+En tog het ek geen regverdige heeltemal verlate gesien+Of dat sy nageslag brood soek nie.+
19 Hulle sal nie in die tyd van rampspoed beskaamd staan nie,+En in die dae van hongersnood sal hulle versadig word.+
25 Ek was eens ’n jong man, ook het ek oud geword,+En tog het ek geen regverdige heeltemal verlate gesien+Of dat sy nageslag brood soek nie.+