Hebreërs 13:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Moet bowendien nie vergeet om goed te doen+ en mededeelsaam te wees nie, want sulke offerandes is vir God welbehaaglik.+
16 Moet bowendien nie vergeet om goed te doen+ en mededeelsaam te wees nie, want sulke offerandes is vir God welbehaaglik.+