Matteus 14:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Hulle het vir hom gesê: “Ons het niks hier nie, behalwe vyf brode en twee visse.”+ Markus 8:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Maar sy dissipels het hom geantwoord: “Waarvandaan sal iemand hierdie mense hier op ’n afgeleë plek met brode kan versadig?”+
4 Maar sy dissipels het hom geantwoord: “Waarvandaan sal iemand hierdie mense hier op ’n afgeleë plek met brode kan versadig?”+