Eksodus 20:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 ’n Altaar van grond+ moet jy vir my maak, en jy moet daarop jou brandoffers en jou gemeenskapsoffers, jou kleinvee en jou beeste offer.+ Op elke plek waar ek my naam sal laat gedenk, sal ek na jou toe kom en jou beslis seën.+ Eksodus 20:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 En as jy vir my ’n klipaltaar maak, mag jy dit nie van gekapte klippe bou nie. As jy jou beitel daaroor swaai, dan sal jy dit ontheilig.+
24 ’n Altaar van grond+ moet jy vir my maak, en jy moet daarop jou brandoffers en jou gemeenskapsoffers, jou kleinvee en jou beeste offer.+ Op elke plek waar ek my naam sal laat gedenk, sal ek na jou toe kom en jou beslis seën.+
25 En as jy vir my ’n klipaltaar maak, mag jy dit nie van gekapte klippe bou nie. As jy jou beitel daaroor swaai, dan sal jy dit ontheilig.+