Numeri 14:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Uiteindelik het Jehovah vir Moses gesê: “Hoe lank+ sal hierdie volk my met minagting bejeën,+ en hoe lank sal hulle geen geloof in my stel nie, ondanks al die tekens wat ek onder hulle verrig het?+ 2 Tessalonisense 3:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 en dat ons van slegte en goddelose mense verlos sal word,+ want geloof is nie iets wat alle mense besit nie.+
11 Uiteindelik het Jehovah vir Moses gesê: “Hoe lank+ sal hierdie volk my met minagting bejeën,+ en hoe lank sal hulle geen geloof in my stel nie, ondanks al die tekens wat ek onder hulle verrig het?+
2 en dat ons van slegte en goddelose mense verlos sal word,+ want geloof is nie iets wat alle mense besit nie.+