Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 7:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 In die seshonderdste jaar van Noag se lewe, in die tweede maand, op die sewentiende dag van die maand, op dié dag is al die fonteine van die groot waterdiepte oopgebreek en is die sluise van die hemel geopen.+

  • Psalm 78:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 En hy het die bewolkte lug daar bo bevel gegee,

      En hy het die deure van die hemel oopgemaak.+

  • Maleagi 3:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Bring al die tiendes+ in die voorraadkamer, sodat daar voedsel in my huis kan wees;+ en stel my asseblief hierin op die proef”,+ het Jehovah van die leërs gesê, “of ek nie vir julle die sluise van die hemel sal oopmaak+ en op julle ’n seën sal uitstort totdat daar geen gebrek meer is nie.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel