18 Mag Jehovah u kneg in hierdie saak vergewe: Wanneer my heer in die huis van Rimmon+ inkom om hom daar neer te buig, en hy op my hand steun,+ en ek my in die huis van Rimmon moet neerbuig,+ mag Jehovah u kneg asseblief in hierdie opsig vergewe wanneer ek my in die huis van Rimmon neerbuig.”+