2 Konings 2:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En terwyl hulle al pratende verder geloop het, kyk! toe was daar ’n strydwa+ van vuur en perde van vuur, en dié het ’n skeiding tussen hulle twee gemaak; en Eliʹa het in die windstorm na die hemel opgevaar.+
11 En terwyl hulle al pratende verder geloop het, kyk! toe was daar ’n strydwa+ van vuur en perde van vuur, en dié het ’n skeiding tussen hulle twee gemaak; en Eliʹa het in die windstorm na die hemel opgevaar.+