Psalm 82:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Wees regters vir die geringe en die vaderlose seun.+Laat reg geskied aan die geteisterde en die arme.+ Spreuke 21:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 ’n Koning se hart is soos waterstrome in die hand van Jehovah.+ Hy lei dit oral waar dit hom behaag.+ Spreuke 29:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Deur geregtigheid laat ’n koning ’n land standhou,+ maar ’n man wat agter omkoopgeskenke aan is, breek dit af.+ Spreuke 31:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Maak jou mond oop, oordeel regverdig en bepleit die regsaak van die geteisterde en die arme.+
3 Wees regters vir die geringe en die vaderlose seun.+Laat reg geskied aan die geteisterde en die arme.+
21 ’n Koning se hart is soos waterstrome in die hand van Jehovah.+ Hy lei dit oral waar dit hom behaag.+
4 Deur geregtigheid laat ’n koning ’n land standhou,+ maar ’n man wat agter omkoopgeskenke aan is, breek dit af.+