16 “Samariʹa sal skuldig geag word,+ want hy is opstandig teen sy God.+ Deur die swaard sal hulle val.+ Hulle kinders sal verpletter word,+ en hulle swanger vroue sal oopgesny word.”+
13 “Só het Jehovah gesê: ‘“Weens drie opstandige dade van die kinders van Ammon,+ en weens vier, sal ek dit nie afwend nie,+ omdat hulle die swanger vroue van Giʹlead oopgesny het, om hulle eie gebied uit te brei.+