Psalm 36:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 36 Die woorde van oortreding is vir die goddelose in die binneste van sy hart;+Daar is geen vrees vir God voor sy oë nie.+ Miga 2:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 “Wee dié wat skadelike planne beraam, en dié wat beoefen wat sleg is, op hulle beddens!+ By die môrelig voer hulle dit uit,+ omdat dit in die mag van hulle hand is.+
36 Die woorde van oortreding is vir die goddelose in die binneste van sy hart;+Daar is geen vrees vir God voor sy oë nie.+
2 “Wee dié wat skadelike planne beraam, en dié wat beoefen wat sleg is, op hulle beddens!+ By die môrelig voer hulle dit uit,+ omdat dit in die mag van hulle hand is.+