2 Konings 1:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 En hy het uiteindelik gesterf,+ ooreenkomstig die woord+ van Jehovah wat Eliʹa gespreek het; en Joram+ het in sy plek begin regeer, in die tweede jaar van Joram,+ die seun van Joʹsafat, die koning van Juda, want hy het nie ’n seun gehad nie.
17 En hy het uiteindelik gesterf,+ ooreenkomstig die woord+ van Jehovah wat Eliʹa gespreek het; en Joram+ het in sy plek begin regeer, in die tweede jaar van Joram,+ die seun van Joʹsafat, die koning van Juda, want hy het nie ’n seun gehad nie.