55 En die oomblik toe Saul Dawid sien uitgaan om die Filistyn te ontmoet, het hy vir Abner,+ die leërhoof, gesê: “Wie se+ seun is die jong man,+ Abner?” Hierop het Abner gesê: “So waar as u siel lewe, o koning, ek weet glad nie!”
30 Hierop het die moeder van die seun gesê: “So waar as Jehovah lewe+ en so waar as u siel lewe,+ ek sal u nie verlaat nie.”+ Daarom het hy opgestaan en saam met haar gegaan.