1 Konings 16:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 Agab het ook die heilige paal gemaak;+ en Agab het meer gedoen om Jehovah, die God van Israel, aanstoot te gee+ as al die konings van Israel wat voor hom was. 2 Kronieke 22:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Hy het ook in die weë van die huis van Agab+ gewandel, want sy moeder+ het sy raadgeefster geword om goddeloos te handel.
33 Agab het ook die heilige paal gemaak;+ en Agab het meer gedoen om Jehovah, die God van Israel, aanstoot te gee+ as al die konings van Israel wat voor hom was.
3 Hy het ook in die weë van die huis van Agab+ gewandel, want sy moeder+ het sy raadgeefster geword om goddeloos te handel.