2 Konings 4:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 En ’n sekere vrou uit die vrouens van die profeteseuns+ het na Eliʹsa geroep en gesê: “U kneg, my man, is dood; en u weet goed dat u kneg Jehovah voortdurend gevrees het,+ en die skuldeiser+ het gekom om my twee kinders vir hom as slawe te neem.” 2 Konings 6:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 En die profeteseuns+ het vir Eliʹsa begin sê: “Kyk tog! Die plek+ waar ons voor u woon, is vir ons te klein.+
4 En ’n sekere vrou uit die vrouens van die profeteseuns+ het na Eliʹsa geroep en gesê: “U kneg, my man, is dood; en u weet goed dat u kneg Jehovah voortdurend gevrees het,+ en die skuldeiser+ het gekom om my twee kinders vir hom as slawe te neem.”
6 En die profeteseuns+ het vir Eliʹsa begin sê: “Kyk tog! Die plek+ waar ons voor u woon, is vir ons te klein.+