Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 18:46
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 46 En die hand van Jehovah was op Eliʹa,+ sodat hy sy heupe omgord het+ en die hele pad tot by Jisʹreël voor Agab uit gehardloop het.+

  • 2 Konings 4:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 Onmiddellik het hy vir Gehaʹsi gesê:+ “Omgord jou lendene+ en neem my staf+ in jou hand en gaan. As jy iemand teëkom, moet jy hom nie groet nie;+ en as iemand jou groet, moet jy hom nie antwoord nie. En jy moet my staf op die gesig van die seun sit.”+

  • Lukas 12:35
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 35 “Laat julle lendene+ omgord wees en julle lampe+ brand,

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel