Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 20:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 “‘Wat die siel betref wat hom tot die geestemediums+ en die beroepsvoorspellers+ van gebeure wend om onsedelike gemeenskap met hulle te hê, ek sal beslis my aangesig teen dié siel rig en hom uitroei onder sy volk uit.+

  • Deuteronomium 18:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Daar mag niemand onder jou gevind word wat sy seun of sy dogter deur die vuur laat gaan,+ wat van waarsêery gebruik maak,+ die toorkuns beoefen+ of voortekens soek+ of wat ’n towenaar is nie,+

  • 1 Konings 18:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 En stuur dan nou, laat die hele Israel by my bymekaarkom op die berg Karmel,+ en ook die vierhonderd-en-vyftig profete van Baäl+ en die vierhonderd profete van die heilige paal,+ wat aan die tafel van Iseʹbel+ eet.”

  • Maleagi 3:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 “En ek sal nader kom na julle toe vir die oordeel,+ en ek sal ’n haastige getuie word+ teen die towenaars+ en teen die egbrekers+ en teen dié wat vals sweer+ en teen dié wat bedrieglik handel met die loon van ’n loonarbeider,+ met die weduwee+ en met die vaderlose seun,+ en dié wat die inwonende vreemdeling wegwys,+ terwyl hulle my nie gevrees het nie”,+ het Jehovah van die leërs gesê.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel