Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Kronieke 28:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 “En jy, my seun Salomo, ken+ die God van jou vader en dien+ hom met ’n volkome hart+ en met ’n gewillige siel;+ want Jehovah deursoek alle harte,+ en hy onderskei elke neiging van die gedagtes.+ As jy hom soek, sal hy hom deur jou laat vind;+ maar as jy hom verlaat,+ sal hy jou vir ewig verstoot.+

  • Psalm 50:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Verstaan dit asseblief, julle wat God vergeet,+

      Sodat ek julle nie verskeur sonder dat daar ’n verlosser is nie.+

  • Prediker 8:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Maar dit sal glad nie goed afloop met die goddelose nie,+ en ook sal hy nie sy dae, wat soos ’n skaduwee is, verleng nie,+ omdat hy God nie vrees nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel