Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 8:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 En koning Joram+ het teruggekeer om in Jisʹreël+ te herstel van die wonde wat die Siriërs hom by Rama toegedien het toe hy teen Haʹsael, die koning van Sirië, geveg het. Wat Ahaʹsia,+ die seun van Joram, die koning van Juda, betref, hy het afgegaan om Joram, die seun van Agab, in Jisʹreël te sien, want hy was siek.

  • 2 Kronieke 22:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Maar die ondergang+ van Ahaʹsia was van God,+ deurdat hy na Joram toe gekom het; en toe hy kom, het hy saam met Joram uitgetrek+ na Jehu,+ die kleinseun van Nimsi,+ wat Jehovah gesalf het+ om die huis van Agab uit te roei.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel