Lukas 24:51 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 51 Terwyl hy hulle geseën het, is hy van hulle geskei en omhoog gevoer na die hemel.+ Hebreërs 7:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Nou is dit onteenseglik so dat die mindere deur die meerdere geseën word.+