1 Kronieke 2:55 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 55 En die families van die skrywers wat in Jabes+ gewoon het, was die Tiratiete, die Simeatiete, die Sugatiete. Dit was die Keniete+ wat van Hammat, die vader van die huis van Regab,+ afkomstig was.
55 En die families van die skrywers wat in Jabes+ gewoon het, was die Tiratiete, die Simeatiete, die Sugatiete. Dit was die Keniete+ wat van Hammat, die vader van die huis van Regab,+ afkomstig was.