2 Konings 9:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 En die hele huis van Agab sal vergaan; en ek sal van Agab uitroei+ elkeen wat manlik is+ en elke hulpelose en waardelose+ in Israel. 2 Kronieke 22:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Maar die ondergang+ van Ahaʹsia was van God,+ deurdat hy na Joram toe gekom het; en toe hy kom, het hy saam met Joram uitgetrek+ na Jehu,+ die kleinseun van Nimsi,+ wat Jehovah gesalf het+ om die huis van Agab uit te roei.+ Psalm 58:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Die regverdige sal bly wees omdat hy die wraak aanskou het.+Sy voete sal hy in die bloed van die goddelose was.+
8 En die hele huis van Agab sal vergaan; en ek sal van Agab uitroei+ elkeen wat manlik is+ en elke hulpelose en waardelose+ in Israel.
7 Maar die ondergang+ van Ahaʹsia was van God,+ deurdat hy na Joram toe gekom het; en toe hy kom, het hy saam met Joram uitgetrek+ na Jehu,+ die kleinseun van Nimsi,+ wat Jehovah gesalf het+ om die huis van Agab uit te roei.+
10 Die regverdige sal bly wees omdat hy die wraak aanskou het.+Sy voete sal hy in die bloed van die goddelose was.+