2 Konings 10:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Daarna het Jehu deur die hele Israel+ gestuur, sodat al die aanbidders van Baäl gekom het. En nie één het oorgebly wat nie gekom het nie. En hulle het in die huis van Baäl+ bly ingaan, en die huis van Baäl was vol, van die een end tot die ander.
21 Daarna het Jehu deur die hele Israel+ gestuur, sodat al die aanbidders van Baäl gekom het. En nie één het oorgebly wat nie gekom het nie. En hulle het in die huis van Baäl+ bly ingaan, en die huis van Baäl was vol, van die een end tot die ander.