Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 34:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 En Josua, die seun van Nun, was vol van die gees van wysheid,+ want Moses het hom die hand opgelê;+ en die kinders van Israel het na hom begin luister, en hulle het gedoen net soos Jehovah Moses beveel het.+

  • Lukas 1:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Ook sal hy voor hom uit gaan met Eliʹa+ se gees en krag, om die harte van vaders tot kinders terug te bring+ en die ongehoorsames tot die praktiese wysheid van regverdiges, om vir Jehovah+ ’n voorbereide volk gereed te maak.”+

  • Handelinge 1:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 maar julle sal krag ontvang+ wanneer die heilige gees op julle kom, en julle sal getuies+ van my wees in Jerusalem+ sowel as in die hele Judeʹa en Samariʹa+ en tot in die mees afgeleë deel van die aarde.”+

  • Handelinge 8:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Toe het hulle hulle die hande opgelê,+ en hulle het heilige gees begin ontvang.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel