Spreuke 11:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Weens die goedheid van die regverdiges is ’n stad uitgelate,+ maar wanneer die goddeloses vergaan, is daar vreugdegeroep.+ Spreuke 29:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Wanneer die regverdiges baie word, is die volk bly;+ maar wanneer ’n goddelose heers, sug die volk.+
10 Weens die goedheid van die regverdiges is ’n stad uitgelate,+ maar wanneer die goddeloses vergaan, is daar vreugdegeroep.+
2 Wanneer die regverdiges baie word, is die volk bly;+ maar wanneer ’n goddelose heers, sug die volk.+