Deuteronomium 4:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Want watter groot nasie+ het gode wat so naby hulle is soos Jehovah ons God elke keer wanneer ons hom aanroep?+ Psalm 50:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 En roep my aan in die dag van benoudheid.+Ek sal jou red, en jy sal my verheerlik.”+ Psalm 65:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 O Hoorder van die gebed, ja, tot u sal mense van alle vlees kom.+ 1 Johannes 5:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 En dít is die vertroue wat ons teenoor hom het,+ dat hy ons hoor, ongeag wat ons volgens sy wil vra.+
7 Want watter groot nasie+ het gode wat so naby hulle is soos Jehovah ons God elke keer wanneer ons hom aanroep?+
14 En dít is die vertroue wat ons teenoor hom het,+ dat hy ons hoor, ongeag wat ons volgens sy wil vra.+